NUWE KALAHARI EDITION – SEMI HARD CASE WORD GETOETS IS DIE KALAHARI!

Stefan Fouche van Wild & Jag toets bietjie ons splinter nuwe DGCK Reeks in die Kalahari!

Klik hier vir die volledige EP13- S7 van Wild en Wonnerlik

Die SGCK & DGCK reeks is spesiaal ontwerp om jou vuurwapens veilig en uit die pad uit te hou tydens voorsit jag, hulle het ook gemaklike skouer bande sou jy dit as ‘n gewone geweertas wil gebruik en dra op jou rug.

×

Hello! Click on our representative below to chat on WhatsApp.

×